In South Africa
A man held his wife and 5 children prisoner in their house for umpteen years. He abused them beat them burnt them with a blow torch and what else we can only imagine. After he threatened the boy of 11 with death the child escaped and ran to the neighbours. The neighbours said they never knew but phoned the father who came to fetch the boy but luckily also informed the police.
A 5 star horror story.
The papers say they are not allowed to publish his name but his name and photo had already appeared in one of the papers (now removed) so I am passing his name on. Herman Engelbrecht of Springs. He looks like low life with a bikers outfit on. Did he belong to a motorbike club?
Name and shame him and let the prison inmates deal with him. They will do a better job than the courts.
What would you have done if you were the wife?
I really believe I would have taken an axe / knife and chopped him to pieces when he was asleep. Surely het must have slept some times?
I am so horrified that I have murder in my heart.
http://www.beeld.com/nuus/2014-05-27-huis-van-gruwels%5B/embed%5D
makagutu
May 30, 2014 @ 15:04:03
That is a sad horror story
melouisef
May 30, 2014 @ 15:05:13
Can you imagine what
melouisef
May 30, 2014 @ 15:06:09
Can you imagine getting on with life after such a childhood? 😦
makagutu
May 30, 2014 @ 15:07:36
That is a life that is scarred for ever no doubt
Mordanicus
May 30, 2014 @ 15:10:25
I would have used strangulation instead, and yes I know of myself I could kill some in certain circumstances.
melouisef
May 30, 2014 @ 15:34:59
I don’t doubt that I would kill under these circumstances
Sonel
May 30, 2014 @ 15:31:17
Why do some women allow that I wonder? If any man would try that with me or my children he would be dead in an instant. Saw the photo and I agree – I’ll even pay those inmates to deal with him!
melouisef
May 30, 2014 @ 15:37:58
Abused women often have no will of their own, they become like robots! I will contribute to the inmates that deal with him! But he will probably be kept in a single cell.
rondomtaliedraai
May 30, 2014 @ 16:15:29
Ek verstaan nie waarom die mense die pa bel nie Ek sou die polisie of kindersorg bebel het … maar aan die anderkant weet ek ook nie of die polisie die kind dadelik sou wegneem nie. Hier was ‘n saak in my dorp waar mense ‘n baba by kindersorg gaan aflaai het en daar was reperkussies (sp?) want volgens die wet moet mens deur die polisie werk en hulle kan nie sommer ‘n kind uit die sorg van die ouer verwyder nie. Wat my pla is of die kinders dan nie in die skool is nie? Gewoonlik is daar gevaar seine wart mens dan met Kindersorg kan opneem…. ek weet nie
melouisef
May 30, 2014 @ 16:20:46
Nee die kinders was nie in die skool nie 😦
Ek dink as hulle eers die polisie gebel het sou die wel moes optree want die kind was glo vol bloed. Jis dis terrible!
rondomtaliedraai
May 30, 2014 @ 16:28:36
Ja as die kind reeds aangerand is, neem hulle dadelik weg maar soms word hulle so geknou dat mens nie onder die klere kan sien nie en hulle mag nie eers ondersoek instel sonder die ouer se toestemming nie. Ons kon ook nie… mens se hart krimp ineen en die is die oortjies van die seekoei!
melouisef
May 30, 2014 @ 16:31:22
Ja the devil you know, the devil you don’t! Hell ek sou darem graag die pa wou spreek en bietjie ‘behandel’ met n skerp mes
rondomtaliedraai
May 30, 2014 @ 16:44:43
Dink net hoe arrogante groot bek gaan hy in die lewe daarbuite hê. Hy is sieker as siek!
melouisef
May 30, 2014 @ 17:31:22
Ek hoop nie siek word as verskoning gebruik nie.
rondomtaliedraai
May 31, 2014 @ 04:46:12
Dis ongelukkig ‘n moontlikheid
MaanKind
May 30, 2014 @ 16:54:49
Klaarblyklik het die plaaslike bikers na die kind help soek, en laat weet dat Engelbrecht moet hoop dat hy nie borg kry nie,
melouisef
May 30, 2014 @ 17:30:34
Ek sou so hoop! En die familielede by wie die kind gelos is het nou ooknie die owerhede in kennis gestel nie. Vreemd
ddupl3ss1s
May 31, 2014 @ 07:13:13
Siek siek… daardie kinders is vir hele lewe opgefoeter.. hoe genees ‘n kind ooit. Albei ouers sal moet Pa staan kan mens soveel leed aan jou kinders laat doen sonder enigsins ‘n poging aan te wend om kinders te laat ontsnap.. o Heer ek verstaan nie dat sulke mense kinders ontvang nie..ek verstaan dit nie.
melouisef
May 31, 2014 @ 08:57:24
Ek is jammer om dit hardop te sê maar as jy kyk na die genetiese materiaal PLUS nou nog hierdie geweldadige kinderjare dan stem ek hulle het geen hoop nie. En ja die ma is ook verantwoordelik.Hoe dit ookal sy. Hoe kan jy toelaat dat jou dogter verkrag word (dis wat vermoed word) sonder dat jy drasties optree. Ek moet eintlik die foto wat ek van hom het opsit. Dan maak dit goeie sin.
Dankie vir jou kommentaar.
Leo
May 31, 2014 @ 23:58:52
I`m afraid this sort of thing is becoming more common all over the world, I think we have had cases like in many countries in the last year.But I think he will get his just deserts in a South African prison.
melouisef
Jun 01, 2014 @ 05:26:04
You are quite correct. He will now be locked up for a change and prisoners don’t like those who abuse children.
Net Ek
Jun 02, 2014 @ 12:14:35
O dis net te vreeslik.
Dit maak my sommer siek voel. Mens kan nie dink sulke dinge gebeur nog nie?????
melouisef
Jun 02, 2014 @ 13:28:01
In die afgelope paar jaar het daar nogals baie sulke gevalle in die nuus verskyn nou wonder ek van die ou dae, het ons dalk netnie geweet nie?
En wat van die ma?
Net Ek
Jun 02, 2014 @ 13:34:32
Ja ek kan half nie dink dat dit net ‘n “nuwe” ding is nie?
Ek dink net mens het nooit dalk van so iets gehoor nie?
My hart breek vir daai kinders.
melouisef
Jun 02, 2014 @ 13:44:59
Ek glo die mens se wreedheid ken geen perke nie, In die ou dae is dit seker stilgehou. Ek weeet so ‘n 100 jaar gelede het die ou mense kinders wat glo ‘mal’ was weggesteek and that covers a mulritude of sins.
perdebytjie
Jun 02, 2014 @ 19:27:13
Waar was hierdie vrou se ouers en ander familie?Blykbaar kry so ‘n vark dit reg om die sy gesin heeltemal te vervreem van almal buite en dan maak hy wat hy wil.Stuk vuilgoed.Ek sê ook,gooi sy gevreet op al die voorblaaie.
melouisef
Jun 02, 2014 @ 20:57:36
As jy die koerante kan glo was die familie nie heeltemal onbewus van die situasie nie!
Is om kindersw half dood ter slaan en nie skool toe te stuur nie dan die norm hier????
Baie baie vrae.
perdebytjie
Jun 03, 2014 @ 13:20:35
Daar is nie ‘n funksie onderaan jou blog om kennis te kry van jou antwoord op my kommentaar nie.Dus moet ek elke keer terugkom na jou blog om te sien wat jy op my kommentaar antwoord.
Gobetween
Jun 02, 2014 @ 23:58:56
Makes you feel sick http://ewn.co.za/2014/06/02/House-of-Horrors-Where-were-the-neighbours
melouisef
Jun 03, 2014 @ 05:20:37
I think we may see a few changes in future when people complain?
Carolyn Page
Jun 04, 2014 @ 06:46:10
Too, too sad.
melouisef
Jun 04, 2014 @ 12:09:06
They call hom the dad from hell!