‘I did not go to heaven’: Paralyzed boy admits he made up best-selling book about how he ascended to paradise and met Jesus after car wreck.
Alex co-wrote the book with his father, pictured. He is now divorced from his mother and lives separately from his son
His story was made into the best-selling book The Boy Who Came Back From Heaven, which was co-authored with his father Kevin and first published in 2010.
The mother adds that Alex previously told a pastor that the book was made up, but was told the publication was ‘blessing’ people and to stay quiet.
Read more: http://www.dailymail.co.uk/news/article-2913259/Man-wrote-best-selling-book-saw-heaven-near-death-experience-six-year-old-admits-thing-up.html#ixzz3P3Ua9IhU
Some of the comments in the Dailymail are really very funny!
Was there not a similar case of a surgeon that also wrote a book about going to heaven but it was debunked by the doctors who attended to him?
So by the way near death experiences do have a neurological explanation about what happens when the brain is starved from oxygen. I am just saying. https://justfletcher.wordpress.com/2013/07/03/proof-of-heaven/
Jan 17, 2015 @ 06:10:33
Ek kan maar net my kop skud oor hierdie hele storie!!!! Weird verby!
Jan 17, 2015 @ 06:11:49
Ek dink die pa het gedink dis n goeie manier om geld te maak? Eintlik tragies…
Jan 17, 2015 @ 06:36:30
Ja, dit is eintlik tragies dat mense so laag daal om geld te maak en natuurlik sal die pastoor dit stil wou gehou het. Ek dink hy het net soveel geld uit die storie gemaak. Wat nog meer tragies is dat mense glo dat daar so iets soos ‘heaven’ is na die dood. Ek weet nie, maar logika vertel my dat as mens die dag dood gaan, dan gaan jou brein ook dood en ek glo nie ons ‘soul’ het ogies of verstand nie om so iets te registreer nie. 😆
Ek dink dit is maar bitter moeilik ook in vandag se lewe om vir ‘n gestremde kind te sorg en my hart gaan uit na sulke ouers. Ek kan net dink hoe duur die mediese kostes moet wees. Meeste mense en besighede vandag is mos net daarop uit om geld te maak, maak nie saak wat dit ‘n ander kos nie, maar om geld op so manier te maak is sad.
Anyways, dit was een heavy lang trip gewees heaven toe, sien ek. Sommer 9 Chapters. 😆
Jan 17, 2015 @ 06:49:07
Ek verstaan die behoefte aan finansiele hulp maar moet dan nie die boek skryf as n true story nie. Die ma vertel hulle het nie geld gemaak nie sic
Jan 17, 2015 @ 06:55:16
Ek stem, maar nouja, as dit geskryf was as nie-fiksie, sou dit verseker nie so baie geld gemaak het nie en die ma praat tjol en wie gaan haar in elk geval nou glo? Hulle het so lekker gelieg oor alles.
Jan 17, 2015 @ 07:18:42
Presies! Die ma is seker nou suur 😊
Jan 17, 2015 @ 06:49:15
Religious conning people since time immemorial
Jan 17, 2015 @ 06:50:35
Yes it is not a new thing! And it will continue until the end of days…
Jan 17, 2015 @ 06:54:03
well, until we bury religion and that maybe till kingdom come
Jan 17, 2015 @ 07:17:45
Or until an asteroid hits the Earth…
Jan 17, 2015 @ 07:01:11
Ek het ‘n paar vriendinne wat kop en kloutjies vir hierdie tjol geval het.Ek kan nie glo dat intelligente mense nou nog nie klokkies hoor lui het,dat al hierdie soort ervarings neurologies is nie.As hulle maar liewer boeke wil lees wat hierdie onderwerp aanspreek,as al die pienk soppy verhaaltjies,sal sulke nonsens nie seevier en geldmaak nie.
Jan 17, 2015 @ 07:20:21
Jy weet mense is mos nie logies nie en boonop te lui om te dink. En jy kan nie met hulle argumenteer nie.
Jan 17, 2015 @ 07:35:20
Ek het al geleer om stil te bly,want mens word gebrandmerk as jy nie “glo” nie.
Jan 17, 2015 @ 07:38:43
Ja kyk daar is mos die gesegde don’t argue with a fool they will beat you with experience!😊
Jan 17, 2015 @ 16:23:46
Knock knock
Who;s there?
Jesus.
Jesus who?
What do you mean, Jesus who? Jesus Christ … after all this time you still have to ask, who? Sheesh!
Well, he’s going straight to hell , and no mistake, right?
Jan 17, 2015 @ 16:51:09
Yeah he knows the lay 😃
Jan 17, 2015 @ 18:18:15
Wel as mens geld kan maak as jy vriendin deur die deur dood skiet kan die ou seker so geld maak
Jan 19, 2015 @ 05:27:19
Dink jy die 2 het iets in gemeen?
Jan 19, 2015 @ 17:32:23
Hy misbruik die omstandighede en die ander maak geld uit moord… dalk is hy beter – kleinsondetjies en groot sonde
Jan 19, 2015 @ 19:48:34
Hoe maak Oscar geld uit moord?
Jan 20, 2015 @ 11:54:58
Skryf ‘n boek …. ek wed jou daar gaan ‘n film kom Hy het vir maande die Huisgenoot gehaal Wie dink jy kry die geld?
Jan 20, 2015 @ 14:28:56
Sy advokate. Weet jy hoeveel miljoene het die hofsaak vir Oscar gekos? En sy loopbaan met al sy sponsers is daarmee heen. Nee hy het nie geld as motief gehad nie, no ways, En as daar n fliek kom sal die gelkd nie na Oscar gaan nie.
Jan 20, 2015 @ 16:21:25
Hy gaan wonderlik hom bekeer … noem my skerpties … ky na die Waterkloof 4 …Ek wed jou hy sal nie honger gaan nie. Nee ek glo hy het dit nie vir geld gedoen nie.
Jan 17, 2015 @ 19:18:30
I wonder, sadly, if this news will make the book even more popular now
Jan 19, 2015 @ 05:28:04
The Book sellers say in the article that they are removing the book from their shelves.
Jan 18, 2015 @ 01:22:34
A good pinch of salt should be included with each book sold. 😀
Jan 19, 2015 @ 05:28:51
Cannot understand why people would buy these kind of books
Jan 19, 2015 @ 06:18:21
I was really disappointed when I heard this, not because of the visiting heaven story, but that somebody lied and made money out of it. And now coming clean they don’t have to pay it back. Shameless I’m thinking.
Jan 19, 2015 @ 06:29:44
I agree with you! These acts should not go unpunished! The mother says they made no money and that in itself makes no sense.
Jan 19, 2015 @ 06:32:44
I suppose it will be argued, and I think it was, that funds raised went to others, but that’s not the point. It amounts to fraud. strike that book off my to-read-list then
Jan 19, 2015 @ 06:47:40
It was never on mine 🙂 But this is not the first book of this type that was eventually proved to be just a pack of lies. Sad!
Jan 19, 2015 @ 09:47:08
Ja, ek dink nie dis reg dat mense uit ‘n leuen moet geld maak nie. Ek verkies om my te weerhou natuurlik van enige spottery, of dit nou oor Jesus of Islam of Moslems of Oprah of Rabbies of Lady Gaga of wie ookal gaan. Mense verdien erkenning en respekte, en glo ek almal doen maar net hul beste.
Dis wyser om ander se sieninge eerder te respekteer. Gelukkig is ek baie versigtig om boeke wat as ‘waar’ gesien word en/of persoonlike getuienisse bevat, te koop, almal vergroot altyd of voeg stertjies by. Ek sou dus hierdie boek ook nie maklik gekoop het nie.
“Feite” en “bewyse” of “wetenskap” sal jy eerder op my rak kry, en dit het my al baie gevrywaar van leuens.
Jan 19, 2015 @ 13:17:58
Basies is dit bedrog. Maar die ouers moet aanspreeklik gehou word want ek vermoed hulle het die kind gebruik. Die mensdom is ver van live en let live. Soveel meer mag as jy mense kry om te dink en glo soos jy glo. En die internet verskaf in elk geval soveel onwaarhede dat mens alles maar met n knippie sout moet vat
🙂