Not easy for the ordinary ‘normal’ (is there such thing?) person to understand dyslexia. You know that people suffering from this have a hard time to write and read, but do you really know how hard it is? It comes in degrees of course but for some reading is almost impossible. And parents / teachers often get impatient because they do not understand either.
In years gone by those suffering from dyslexia were regarded as stupid. Now we hopefully know better!
A sufferer (Daniel Britton) has created a font to explain what words look like if you are dyslexic.
I have seen something simalar before but cannot remember where it was not the same.
To see more you can check this link Read more: http://www.dailymail.co.uk/sciencetech/article-3112756/Take-reading-test-shows-s-like-dyslexic-Font-recreate-frustration-felt-condition.html#ixzz3cHze1NAt
Jun 07, 2015 @ 07:57:11
Sjoe,dis erg!Geen wonder hulle kan nie lees en skryf nie.Ek is bly dat daar vandag begrip is hiervoor.Soos wat die wetenskap vorder,sal al hoe meer vrae ontrafel oor dinge wat onverstaanbaar is.
Jun 07, 2015 @ 16:10:04
Eintlik kan ek my nie voorstel hoe dit moet wees om nie te kan lees nie. Ek kry soveel genot uit lees… maar toe ek kind was was sulke afwykings sonder diagnose, selfs ADD ook.
Jun 08, 2015 @ 09:48:34
Noudat ek terugdink,ons het twee sulke “stout” seuns in ons klas gehad.Hulle kon nooit stilsit nie en het elke liewe dag pak gekry.Ek voel sommer hartseer as ek aan hulle dink!
Jun 08, 2015 @ 11:08:19
En outisme was ook eintlik onbekend, gedink dis skizofrenie. Ek was baie woelig wonder of ek n dosis medikasie sou gekry het 😊
Jun 07, 2015 @ 16:30:19
Does my eyes in just looking at this for a few seconds.
Jun 07, 2015 @ 16:33:48
I know. Some I can fill in but only because I know what it is about.
Jun 07, 2015 @ 16:44:56
Ek het al baie gewonder hoe dit lyk. Nou het ek eers simpatie met die mense…..
Jun 07, 2015 @ 16:45:48
Wil eintlik sê ekstra simpatie……
Jun 07, 2015 @ 16:48:03
Ek spel moeilik op my tablet…
Jun 07, 2015 @ 17:41:29
Ja en daar is soveel druk in die skool dat mens verwonderd staan wat hulle tog regkry
Jun 07, 2015 @ 21:07:32
Dis waar. Eintlik het sulke kinders spesiale aandag nodig.
Jun 08, 2015 @ 17:09:18
Ja en tyd is maar min en ouers is ook nie gerad daarvoor nie
Jun 08, 2015 @ 20:49:14
Ek sou nie weet hoe om so n kind te help nie.
Jun 09, 2015 @ 16:41:22
Ag nee dit glo ek nie. Dis net verwyte wat nie werk nie.
Jun 09, 2015 @ 16:44:52
Nee regtig ek het net vir hoerskool opleiding gekry en later ooknie verder opvoedkunde gedoen nie. Ek weet nie eens of ek kinders sal kan leer lees en skryf nie……maybe tel 😊
Jun 09, 2015 @ 17:01:02
Ja maar jy het ‘n kind groot gemaak … Ek dink dit het min met opleiding te doen Instink laat ‘n mens wonderlike goed doen. Hier is ‘n vrou wat tuisonderrig met haar 3 kinders doen en ek dink hulp vir so kind is dit die antwoord
Jun 09, 2015 @ 17:08:32
Ek het 2 grootgemaak en hulle is baie verder geleerd as ek 😊
Jun 10, 2015 @ 16:16:52
Nou? maar dis nou so asof hulle gesukkel het nie, maar as hulle sou, sou jy geweet het om met liefde die kind te help. Ek ken jou!
Jun 08, 2015 @ 08:53:55
The only time I`ve seen anything like this was in a code book by Simon Singh. It is very difficult for us to understand this problem and how to fix it. But people with dyslexia have made it in industry, I was thinking about Tony the guy who started the cut price car place in jo`berg.
Jun 08, 2015 @ 11:06:37
Usually the brain can fill in the missing pieces but here it is very difficult. Yes are you thinking of Tony Factor?
Jun 08, 2015 @ 14:22:01
Yes that was the guy, i just couldn`t remember until you reminded me. I think the brain fills in a lot of what we see, or think we see. I have had a few times when on looking closer the object wasn`t what i thought it was. 🙂
Jun 08, 2015 @ 16:44:51
Here we now have a Dion’s Wired but not cheap. Sometimes things are not what they appear to be 😊
Aug 24, 2015 @ 15:00:48
This is the last blog I can find today, are you having a rest. I miss your blog.
Aug 24, 2015 @ 16:19:22
Thank you very kind of you. Please get to my FB because I cannot find you !!!!!!
Jun 21, 2015 @ 05:42:29
Ja, dit moet erg wees. Ons is gelukkig om so goed te kan lees en spel. Dit lyk amper soos shorthand. Lyk soos ‘n taal op sy eie. 😀
Jun 22, 2015 @ 13:59:00
Ja dit moet baie moeilk wees ook vir die ouers.
Jun 22, 2015 @ 14:24:19
Ek sal dit glo.
Oct 27, 2015 @ 06:11:00
Baie dankie vir hierdie interessante bloginskrywing en ook vir die skakel na die berig. Ek het ‘n neef wat disleksies is. Hy is so intelligent, maar dit strem hom geweldig, soveel so dat hy amper ‘n minderwaardigheidsgevoel het. Ek vermoed my een broer was ook in ‘n mate disleksies.
Oct 27, 2015 @ 06:14:16
Baie frustrerend. En dit het niks met intellek te doen nie alhoewel die kinders in die verlede as dom behandel is. Dankie vir jou kommentaar